John Wiley

John Walter Edington Wiley (27 Februarie 1927 - 29 Maart 1987) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, lid van die Parlement vir Simonstad kiesafdeling (1966-1987), lid agtereenvolgens van die Verenigde Party (1966-1977), van die Suid-Afrikaanse Party (1977 -1980) en die Nasionale Party (1980-1987). Hy was die Minister van die Omgewing en Toerisme (1984-1986), daarna Minister van die Omgewing en Water (1986-1987) in die Tweede kabinet van P.W. Botha.


Developed by StudentB